A simple way of how an electrical circuit (direct current) work.
Click here for the English version.'n Eenvoudige manier oor hoe 'n elektriese stroombaan (gelykstroom) werk.
Klik hier vir die Afrikaanse weergawe.
English version
It is very important that learners have a good comprehension of the basic concepts of electrical circuits and can effectively apply the cognitive processes about the interaction between current, potential difference, resistance, energy and power.
This piece is an attempt to make these challenges easier. It is a refined and adapted form of a method that I was introduced to in my first year as a teacher by my former subject advisor, Mr. Louis Maas. I would like to give credit to him for the initiative, as he has played a huge mentoring role in my life 40 years ago.
What I present here, I have used with great success in physical science; for both learners and later also during teacher training.
You are welcome to distribute this piece. I just request that it not be modified and that the copyright mark be distributed along with the piece. I hope this is of great use to you. Click here for access to the pdf document and to download it.
©Henry Welman (HFDW)
Dit is baie belangrik dat leerders die basiese begrippe van elektriese stroombane goed begryp en die kognitiewe prosesse van die interaksie tussen stroom, potensiaalverskil, weerstand, energie en drywing effektief kan toepas.
Hierdie stuk is 'n poging om hierdie uitdagings makliker te maak. Dit is 'n verfynde en aangepaste vorm van 'n metode wat ek in my eerste jaar as onderwyser mee kennis gemaak het by my eertydse vakadviseur, meneer Louis Maas. Ek gee graag die eer aan hom vir die inisiatief, aangesien hy 40 jaar gelede 'n groot mentorsrol in my lewe gespeel het.
Wat ek hier aanbied, het ek met groot sukses in fisiese wetenskap gebruik; vir beide leerders en later ook tydens onderwysersopleiding.
Jy is welkom om hierdie stuk te versprei. Ek versoek net dat dit nie aangepas word nie en dat die kopieregmerk saam met die stuk versprei word. Ek hoop dit is van groot nut vir jou. Klik hier vir toegang tot die pdf-dokument en om dit af te laai.
©Henry Welman (HFDW)