Monday 24 August 2015

Vrystaatse Skeinatkonvensie / Free State Science Convention

Vanaf 16 - 18 Augustus 2015 is die Vrystaatse Skeinatkonvensie by die NWU se Potchefstroom-kampus aangebied. Volpunte aan mev. Hannatjie Visagie, haar span en personeel van NWU vir die uiters interessante program. 

From 16 - 18 August 2015 the Free State Science Convention was held at the Potchefstroom Campus of the NWU. Full marks to Mrs Hannatjie Visagie, her team and staff of NWU for the highly interesting programme.

















2 comments:

  1. Meneer Welman...
    ... Baie dankie vir Meneer se ondersteuning in hoƫrskool. Ek is tot vandag toe verlief op skeinat. In 1995 het ek by HTS Welkom begin en selfs nou vind ek myself besig om myself te vermaak met hierdie berekeninge.Ek onthou die wetenskap het my verveel (dit was te maklik) so ek het 'n matriek-wetenskapboek by die boekstoor bekom en die hele periodieke tabel in twee weke geleer om myself te vermaak. Ek onthou nog die meerderheid daarvan selfs vandag, 26 jaar later. Sonder meneer sou ek nooit hierdie wondelike wetenskap so ontdek nie.

    Hier is iets wat ek sommer net so neergeskryf het: https://contemplationsofarevert.blogspot.com/2021/03/physics-roots.html

    ReplyDelete
    Replies
    1. I did not see this until now and how surprised I am. Thanks Isa bin Marius (wonder who you are?). Thank you so much for the kind words!

      Delete